Slagoffers van plaasaanvalle neem deel aan Witkruisprojek-konferensie en waak in Washington
Die drie deelnemers is Amanda Platt, Heidie Taljaard en Leon Lotz. Elkeen sal ’n ander perspektief op die menslike gevolge van plaasaanvalle bied.
Support our mission
Die drie deelnemers is Amanda Platt, Heidie Taljaard en Leon Lotz. Elkeen sal ’n ander perspektief op die menslike gevolge van plaasaanvalle bied.
‘Crossed Out is bedoel om internasionale gehore te help verstaan nie net wat in Suid-Afrika gebeur nie, maar waarom dit gebeur en wat daaraan gedoen kan word,’ het dr Ernst Roets, uitvoerende direkteur van Lex Libertas, gesê.
Die media word uitgenooi om die konferensie en nagwaak by te woon. Geleenthede vir onderhoude met projekorganiseerders, sprekers en internasionale vennote sal beskikbaar wees.
Die dokumentêr ondersoek ’n aantal van die kernkwessies waarop die Witkruisprojek berus, waaronder plaasmoorde, politieke aanhitsing, rasgebaseerde wetgewing, bedreigings vir eiendomsreg en die breër politieke krisis in Suid-Afrika.
"Tydens die veldtog se program in Washington sal 3 000 wit kruise vertoon word ter nagedagtenis aan slagoffers van plaasmoorde en om die menslike koste van plaasaanvalle onder die aandag van ’n internasionale gehoor te bring."
‘Lex Libertas se hoofdoelwit is om ’n lewensvatbare politieke bedeling vir die gemeenskappe van Suid-Afrika te bevorder. Die belangrikste stap om dit te bereik is nie een of ander vorm van parlementêre ingryping nie, maar dat gesinne en gemeenskappe selfstandig moet funksioneer deur eienaarskap te neem van hul eie vryheid. Ons moet die politieke lugleegte in Suid-Afrika vul deur self verantwoordelikheid te aanvaar.'
"This is one of the most important questions relating to freedom, privacy and constitutional government currently before the country."
Dr Ernst Roets, uitvoerende direkteur van Lex Libertas, het gesê wettig verkrygde kriptobates is private eiendom en behoort dieselfde basiese beskerming as ander vorme van eiendom te geniet.
Dr Ernst Roets, uitvoerende direkteur van Lex Libertas, het gesê die bevestiging van die datum en plek is ’n belangrike mylpaal vir die veldtog.
Dit ’n onregverdigbare poging tot sentralisering en staatsbeheer
Vir onmiddelike vrystelling
'n Mediaverklaring oor Lex Libertas se ope brief aan dr Leon Schreiber
'n Mediaverklaring oor digitale ID-regulasies
Vir onmiddelike vrystelling
Gesamentlike mediaverklaring New York Young Republican Club en Lex Libertas
Lees die verslag oor aanhitsing van geweld op sosiale media.
Lex Libertas se mening oor Malema se vonnisoplegging
Vordering met steunwerwing vir die Witkruisprojek.
Die pad vorentoe is nie die erosie van regte nie, maar die aktivering van selfbestuur deur ’n gedesentraliseerde politieke stelsel.
Ope brief aan die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking (DIRCO)
Lex Libertas, gaan ’n openbare waak in Washington, D.C., aanbied waar 3 000 wit kruise op die National Mall vertoon
Lex Libertas & New York Young Republican Club (NYYRC) gesamentlike mediaverklaring
Gesamentlike Mediaverklaring - Lex Libertas & New York Young Republican Club (NYYRC)
’n Alternatiewe Staatsrede met praktiese stappe wat geneem behoort te word
Vir onmiddelike vrystelling
FOR IMMEDIATE RELEASE
Ongeag ’n mens se standpunt oor emigrasie, behoort geen persoon deur die staat geteiken te word omdat hy of sy die land wil verlaat nie.
Die reeks verslae sal bewyse lewer vir beide binnelandse en internasionale gehore wat die erns van Suid-Afrika se krisis ontleed.
Suid-Afrika vereis betekenisvolle hervorming, veral die desentralisering van politieke mag en groter selfbestuur vir sy uiteenlopende gemeenskappe.
President Ramaphosa se regstreekse toespraak beklemtoon waarom Suid-Afrika dringend betekenisvolle grondwetlike hervorming benodig.
Suid-Afrika staar tans ’n dringende diplomatieke krisis in die gesig wat onmiddellike optrede vereis
Lex Libertas publiseer tien maniere waarop minderheidsgemeenskappe in Suid-Afrika vervolging deur die regering ervaar
Mediaverklaring oor studie wat handel oor aanhitsing van geweld en die verheerliking van moord op sosiale media in Suid-Afrika.
Mediaverklaring oor die afsterwe van Charlie Kirk
Mediaverklaring oor Lex Libertas se nuwe verslag getiteld "The Many, Many Commissions of President Cyril Ramaphosa"
Mediaverklaring oor die Amerikaanse Staatsdepartement wat "beduidende verslegting" van menseregte in Suid-Afrika uitlig.
Mediaverklaring oor Suid-Afrika se “Nasionale Dialoog”
Mediaverklaring oor die Amerikaanse Staatsdepartement se verklaring oor Suid-Afrika
Mediaverklaring wat die publikasie van 'n baanbrekersverslag in Washington, D.C. aankondig, wat 'n beroep doen op die herbelyning van Suid-Afrika se politieke bestel.
Gesamentlike Mediaverklaring : New York Young Republican Club, Lex Libertas en Orania Beweging
Mediaverklaring wat die bekendstelling van Lex Libertas se internasionale bewusmakingsveldtog aankondig om persoonlike verhale uit Suid-Afrika met die wêreld te deel.
Mediaverklaring wat die bekendstelling van Lex Libertas aankondig, 'n nuwe dinkskrum en drukgroep wat fokus op die bevordering van groter selfbestuur vir Suid-Afrikaanse gemeenskappe.