White Cross Project Vigil
3000 white crosses will be displayed on the National Mall in Washington, D.C. to show the world what is happening in South Africa...
Support our mission
'n Werkbare politieke bedeling vir die bevolkingsgroepe van Suid-Afrika
Lex Libertas is 'n ideesentrum en voorspraakgroep wat hom vir 'n lewensvatbare politieke bedeling in Suid-Afrika beywer. Dit werk vanuit die vertrekpunt dat die politieke stelsel in Suid-Afrika gedesentraliseer moet word en dat die onderskeie gemeenskappe wat in die land woon groter vlakke van selfregering moet kry.
Ons doen dit deur:
denke oor 'n meer lewensvatbare bedeling te slyp
steun vir 'n meer lewensvatbare bedeling te werf
aksie te neem om 'n meer lewensvatbare bedeling te bevorder
3000 white crosses will be displayed on the National Mall in Washington, D.C. to show the world what is happening in South Africa...
3 000 wit kruise sal op die National Mall in Washington, D.C. vertoon word om aan die wêreld te wys wat in Suid-Afrika gebeur...
Bly ingelig oor ons nuutste navorsing, voorspraakwerk en aktiwiteite om 'n lewensvatbare politieke bedeling te bevorder.
Die sukses van Lex Libertas sal afhang van die mate waarin ons deur die algemene publiek, beide binne en buite Suid-Afrika, ondersteun word. Om te registreer as 'n bydraer is vinnig en maklik. Word vandag 'n bydraer!
Dra by tot hierdie missieVolg ons werk en bly verbind deur verskeie kanale.