|

Menu

Terugvoerverslae

Verslae wat belanghebber-terugvoer en -reaksies opsom

Eerste 300-dae verslag

’n Verslag oor die aktiwiteite van Lex Libertas gedurende die eerste driehonderd dae.

Gepubliseer: Januarie 2026

Terugvoerverslag - NYYRC galadinee

'n Verslag oor die onlangse buitelandse betrekkinge-toer na New York om die New York Young Republican Club se 113de Jaarlikse Galadinee by te woon.

Gepubliseer: Januarie 2026

Terugvoerverslag VSA-skakeltoer

Hierdie verslag gee 'n oorsig van Lex Libertas se Julie 2025 besoek aan die Verenigde State om die diep-gewortelde krisis in Suid-Afrika uit te lig, strukturele hervorming, desentralisasie en outonomie te bepleit, en sleutel Amerikaanse belange, interpretasies en moontlike toekomstige aksies rakende die situasie uiteen te sit.

Gepubliseer: Augustus 2025

Lex Libertas Eerste 100 Dae

'n Omvattende verslag wat die eerste 100 dae van Lex Libertas se inisiatiewe en prestasies uitlig.

Gepubliseer: Julie 2025

Lex Libertas Besigheidsplan

Die bevordering en verwesenliking van ’n lewensvatbare politieke orde vir die gemeenskappe van Suid-Afrika

Gepubliseer: September 2025