Suid-Afrika het 'n reuse probleem met die aanhitsing van geweld by politieke byeenkomste en op sosiale media. As jy bewus is van enige insidente, bring dit onder ons aandag sodat daar opgetree kan word teen individue of groepe indien nodig. Lex Libertas sal dit ook vir navorsing- en kommunikasiedoeleindes gebruik.
Vul gerus hierdie vorm in met jou inligting sodat ons jou kan kontak. Stuur gerus 'n e-pos na veldtogte@lexlibertas.org.za as jy dokumente of skermskote wil aanheg.
Aanhitsingverslag — Haatspraak & Geweld op Sosiale Media
Laai ons navorsingsverslag af oor haatspraak en aanhitsing van geweld na die moord op Charlie Kirk verlede jaar in September.
Rapporteer 'n Voorval
Gebruik die onderstaande vorm om jou kontakinligting te verskaf. Ons sal met jou opvolg.