Veldtogverslae
| Verslag | Beskrywing | Publikasiedatum |
|---|---|---|
| Skriftelike voorlegging oor die konsepwysiging van identifikasieregulasies | Lex Libertas se voorlegging oor identifikasieregulasies | Junie 2026 |
| South Africa Situation Report | 'n Verslag deur Lex Libertas en die New York Young Republican Club | Mei 2026 |
| Artikel 235 Kommentaar | Die kommentaar wat Lex Libertas aan die Speaker van die Nasionale Vergadering gestuur het | April 2026 |
| Witkruisprojekplan | Hierdie is die volledige plan van die Witkruisprojek. | Maart 2026 |
| The Many, Many Commissions of President Cyril Ramaphosa | Lex Libertas Report: South Africa suffers from “Commission Fatigue”, the solution is political decentralisation | Augustus 2025 |
| Reclaiming Freedom | 'n Verslag wat die situasie in Suid-Afrika, die VSA se belange rakende Suid-Afrika, regverdiging vir internasionale ingryping, die nastrewing van outonomie in Suid-Afrika, en strategiese belegging in selfbestuur verduidelik. | Julie 2025 |
| Truh be Told | 'n Verslag wat gevalle van plaasaanvalle en -moorde, bedreigings van eiendomsregte, en rasse-uitsluiting en -diskriminasie teen minderhede bevat. | Julie 2025 |
Skriftelike voorlegging oor die konsepwysiging van identifikasieregulasies
Lex Libertas se voorlegging oor identifikasieregulasies
South Africa Situation Report
'n Verslag deur Lex Libertas en die New York Young Republican Club
Artikel 235 Kommentaar
Die kommentaar wat Lex Libertas aan die Speaker van die Nasionale Vergadering gestuur het
Witkruisprojekplan
Hierdie is die volledige plan van die Witkruisprojek.
The Many, Many Commissions of President Cyril Ramaphosa
Lex Libertas Report: South Africa suffers from “Commission Fatigue”, the solution is political decentralisation
Reclaiming Freedom
'n Verslag wat die situasie in Suid-Afrika, die VSA se belange rakende Suid-Afrika, regverdiging vir internasionale ingryping, die nastrewing van outonomie in Suid-Afrika, en strategiese belegging in selfbestuur verduidelik.
Truh be Told
'n Verslag wat gevalle van plaasaanvalle en -moorde, bedreigings van eiendomsregte, en rasse-uitsluiting en -diskriminasie teen minderhede bevat.
Terugvoerverslae
| Verslag | Beskrywing | Publikasiedatum |
|---|---|---|
| Die eerste 365 dae | 'n Verslag oor die aktiwiteite van Lex Libertas gedurende die eerste driehonderd-vyf-en-sestig dae. | Junie 2026 |
| Eerste 300-dae verslag | ’n Verslag oor die aktiwiteite van Lex Libertas gedurende die eerste driehonderd dae. | Januarie 2026 |
| Terugvoerverslag - NYYRC galadinee | 'n Verslag oor die onlangse buitelandse betrekkinge-toer na New York om die New York Young Republican Club se 113de Jaarlikse Galadinee by te woon. | Januarie 2026 |
| Lex Libertas Besigheidsplan | Die bevordering en verwesenliking van ’n lewensvatbare politieke orde vir die gemeenskappe van Suid-Afrika | September 2025 |
| Terugvoerverslag VSA-skakeltoer | Hierdie verslag gee 'n oorsig van Lex Libertas se Julie 2025 besoek aan die Verenigde State om die diep-gewortelde krisis in Suid-Afrika uit te lig, strukturele hervorming, desentralisasie en outonomie te bepleit, en sleutel Amerikaanse belange, interpretasies en moontlike toekomstige aksies rakende die situasie uiteen te sit. | Augustus 2025 |
| Lex Libertas Eerste 100 Dae | 'n Omvattende verslag wat die eerste 100 dae van Lex Libertas se inisiatiewe en prestasies uitlig. | Julie 2025 |
Die eerste 365 dae
'n Verslag oor die aktiwiteite van Lex Libertas gedurende die eerste driehonderd-vyf-en-sestig dae.
Eerste 300-dae verslag
’n Verslag oor die aktiwiteite van Lex Libertas gedurende die eerste driehonderd dae.
Terugvoerverslag - NYYRC galadinee
'n Verslag oor die onlangse buitelandse betrekkinge-toer na New York om die New York Young Republican Club se 113de Jaarlikse Galadinee by te woon.
Lex Libertas Besigheidsplan
Die bevordering en verwesenliking van ’n lewensvatbare politieke orde vir die gemeenskappe van Suid-Afrika
Terugvoerverslag VSA-skakeltoer
Hierdie verslag gee 'n oorsig van Lex Libertas se Julie 2025 besoek aan die Verenigde State om die diep-gewortelde krisis in Suid-Afrika uit te lig, strukturele hervorming, desentralisasie en outonomie te bepleit, en sleutel Amerikaanse belange, interpretasies en moontlike toekomstige aksies rakende die situasie uiteen te sit.
Lex Libertas Eerste 100 Dae
'n Omvattende verslag wat die eerste 100 dae van Lex Libertas se inisiatiewe en prestasies uitlig.
Lex Nota
| Verslag | Beskrywing | Publikasiedatum |
|---|---|---|
| Lex Nota #2 - Die maatskaplike toelae-krisis | 'n Lex Nota wat fokus op die maatskaplike toelae-krisis in Suid-Afrika | Maart 2026 |
| Lex Nota #3 - Onderwys | 'n Lex Nota oor die stand van onderwys in Suid-Afriia | Maart 2026 |
| Lex Nota #1 - Werkloosheid | 'n Lex Nota wat fokus op die werkloosheidskrisis in Suid-Afrika | Januarie 2026 |
Lex Nota #2 - Die maatskaplike toelae-krisis
'n Lex Nota wat fokus op die maatskaplike toelae-krisis in Suid-Afrika
Lex Nota #3 - Onderwys
'n Lex Nota oor die stand van onderwys in Suid-Afriia
Lex Nota #1 - Werkloosheid
'n Lex Nota wat fokus op die werkloosheidskrisis in Suid-Afrika