Sluit by ons aan vir konferensies, seminare en gemeenskapsgesprekke oor Suid-Afrika se politieke toekoms
Toekomstige gebeurtenisse
Sluit by ons aan vir komende konferensies, seminare en gemeenskapsgesprekke
White Cross Project Vigil
September 26, 2026
Washington, D.C.
National Mall
3000 white crosses will be displayed on the National Mall in Washington, D.C. to show the world what is happening in South Africa. You can strengthen this project by signing our petition or sponsoring a cross here - whitecrossproject.org
You can also join us on the day to support our mission.
Witkruisprojek tentoonstelling
September 26, 2026
Washington, D.C.
National Mall
3 000 wit kruise sal op die National Mall in Washington, D.C. vertoon word om aan die wêreld te wys wat in Suid-Afrika gebeur. Jy kan hierdie projek versterk deur ons petisie te onderteken of 'n kruis hier te borg – whitecrossproject.org
Jy kan ook op die dag by ons aansluit om ons missie te ondersteun.
Cape Town Golf Day
September 4, 2026
Cape Town, South Africa
Cape Town Metropolitan Golf Club
Lex Libertas wil be hosting a Golf Day to help raise funds for the White Cross Project.
You can enter a four-ball, sponsor a hole or even be our main sponsor of the day.
Kaapstad gholfdag
September 4, 2026
Kaapstad, Suid-Afrika
Cape Town Metropolitan Golf Club
Lex Libertas reël 'n gholfdag om fondse in te samel vir die Witkruisprojek.
Jy kan 'n vierbal inskryf, 'n putjie borg of selfs die hoofborg van die dag wees.
Pretoria Golf Day
July 30, 2026
Pretoria, South Africa
Silver Lakes Golf & Wildlife Estate
Lex Libertas wil be hosting a Golf Day to help raise funds for the White Cross Project.
You can enter a four-ball, sponsor a hole or even be our main sponsor of the day.
Pretoria gholfdag
July 30, 2026
Pretoria, Suid-Afrika
Silver Lakes Golf & Wildlife Estate
Lex Libertas reël 'n gholfdag om fondse in te samel vir die Witkruisprojek.
Jy kan 'n vierbal inskryf, 'n putjie borg of selfs die hoofborg van die dag wees.
Vorige Geleenthede
Hersien ons vorige konferensies, seminare en gemeenskapsbetrokkenhede
Future of Nations Conference (FNC)
February 25, 2026
Pretoria, Suid-Afrika
Protea Hotel Fire and Ice! Menlyn
Die Lex Libertas Future of Nations Conference (FNC) is 'n internasionale beleids- en ideekonferensie wat fokus op die toekoms van politieke orde in 'n veranderende wêreld, met besondere klem op selfbestuur, outonomie, desentralisasie en die rol van nasies en gemeenskappe.
Die konferensie, aangebied deur Lex Libertas, 'n Suid-Afrika-gebaseerde ideesentrum en voorspraakgroep met groeiende internasionale reikwydte, bring beleidmakers, denkers, politieke leiers, entrepreneurs en burgerlike samelewingsrolspelers bymekaar om praktiese en beginselvaste alternatiewe te ondersoek vir die vernietigende beleidsidees wat voortspruit uit regeringsmodelle wat geskei is van sosiale, kulturele en ekonomiese werklikhede.
Meer inligting sal oor die volgende paar weke bekendgemaak word.
NYYRC Gala-aand, 13 Desember 2025, New York Stad
December 13, 2025
New York Stad, VSA
Cipriani Wall Street | Event Venue
Die New York Young Republican Club (NYYRC) het aangekondig dat twee Afrikanerleiers uit Suid-Afrika as seremoniemeesters sal optree by dié klub se 113th jaarlikse galadinee, wat op 13 Desember 2025 in New York Stad sal plaasvind. Dr. Ernst Roets, uitvoerende direkteur van Lex Libertas, en Joost Strydom, hoof uitvoerende beampte van die Orania Beweging, het die uitnodiging aanvaar.
Lex Libertas-klub Bekendstelling
October 23, 2025
Pretoria
Buffelsfontein Beesboerdery
Die Lex Libertas-klub sal dien as ’n forum waardeur bydraers van Lex Libertas meer aktief betrokke kan raak by die werksaamhede van die organisasie, veral met die oog daarop om ’n werkbare politieke bedeling in Suid-Afrika te bevorder.
By hierdie geleentheid sal ons die Pretoria-struktuur van die klub bekendstel en ook ’n oorsig gee van die vooruitsigte vir verdere strukture wat binnekort van stapel gestuur sal word.
Hierdie jaar se beraad sal fokus op die toekoms van mag: Om orde te vind in 'n era van chaos.
V.S.A. Opvolg Besoek
July 31, 2025
Verenigde State
Lex Libertas is in Mei 2025 bekendgestel om te werk aan 'n meer volhoubare politieke bedeling vir Suid-Afrika. Dr Ernst Roets, Uitvoerende Direkteur van Lex Libertas, sal die V.S.A. gedurende die tweede helfte van Julie besoek vir 'n opvolg-reis om die krisis in Suid-Afrika en oplossings wat nagestreef behoort te word, te bespreek. Ons benodig die ondersteuning van mense wat in die V.S.A. woon en bereid is om te help. Hulp kan insluit om e-posse aan jou verteenwoordigers te stuur, kontak met media-uitsendings te maak en moontlik geleenthede by te woon. As jy belangstel, klik asseblief op die skakel hieronder.
Londen Besoek - Ontmoet en Groet
July 4, 2025
Londen, Verenigde Koninkryk
Lex Libertas is in Mei 2025 bekendgestel om te werk aan 'n meer volhoubare politieke bedeling vir Suid-Afrika. Dr Ernst Roets, Uitvoerende Direkteur van Lex Libertas, sal Londen gedurende die eerste week van Julie 2025 besoek om hierdie saak met verskeie rolspelers te bespreek. As jy belangstel om 'n informele ontmoet-en-groet in Londen by te woon, of as jy op hoogte gehou wil word, klik asseblief op die skakel hieronder.