|

Menu

Media

Insigte, ontleding en kommentaar oor Suid-Afrika se politieke toekoms

Mediaverklarings

Slagoffers van plaasaanvalle neem deel aan Witkruisprojek-konferensie en waak in Washington

Die drie deelnemers is Amanda Platt, Heidie Taljaard en Leon Lotz. Elkeen sal ’n ander perspektief op die menslike gevolge van plaasaanvalle bied.

09/09/2026
Dr. Ernst Roets
Mediaverklarings

Lex Libertas stel lokprent vir nuwe dokumentêre film, Crossed Out: Confronting Persecution in South Africa, bekend

‘Crossed Out is bedoel om internasionale gehore te help verstaan nie net wat in Suid-Afrika gebeur nie, maar waarom dit gebeur en wat daaraan gedoen kan word,’ het dr Ernst Roets, uitvoerende direkteur van Lex Libertas, gesê.

04/09/2026
Dr. Ernst Roets
Mediaverklarings

Witkruisprojek bied groot internasionale konferensie en nagwaak met 3 000 kruise in Washington, D.C. aan

Die media word uitgenooi om die konferensie en nagwaak by te woon. Geleenthede vir onderhoude met projekorganiseerders, sprekers en internasionale vennote sal beskikbaar wees.

28/08/2026
Dr. Ernst Roets
Mediaverklarings

Lex Libertas kondig nuwe dokumentêre film aan: Crossed Out: Confronting Persecution in South Africa

Die dokumentêr ondersoek ’n aantal van die kernkwessies waarop die Witkruisprojek berus, waaronder plaasmoorde, politieke aanhitsing, rasgebaseerde wetgewing, bedreigings vir eiendomsreg en die breër politieke krisis in Suid-Afrika.

17/08/2026
Dr. Ernst Roets
Mediaverklarings

Hier is die name van plaasmoordslagoffers wat op 3 000 kruise in Washington vertoon sal word

"Tydens die veldtog se program in Washington sal 3 000 wit kruise vertoon word ter nagedagtenis aan slagoffers van plaasmoorde en om die menslike koste van plaasaanvalle onder die aandag van ’n internasionale gehoor te bring."

14/08/2026
Dr. Ernst Roets
Mediaverklarings

Nuwe Lex Libertas / KragDag Selfstandigheidsgids wil gesinne help om die eerste stap na groter selfstandigheid te neem

‘Lex Libertas se hoofdoelwit is om ’n lewensvatbare politieke bedeling vir die gemeenskappe van Suid-Afrika te bevorder. Die belangrikste stap om dit te bereik is nie een of ander vorm van parlementêre ingryping nie, maar dat gesinne en gemeenskappe selfstandig moet funksioneer deur eienaarskap te neem van hul eie vryheid. Ons moet die politieke lugleegte in Suid-Afrika vul deur self verantwoordelikheid te aanvaar.'

08/08/2026