|

Menu

Veldtogverslae

Verslae wat Lex Libertas-veldtogaktiwiteite en -uitkomste dokumenteer

White Cross Project Campaign Report

This report details the systemic persecution of South Africa's minority communities through political incitement, farm attacks, race laws, and property rights violations. It advocates for decentralized self-governance and international action, offering practical steps to secure minority rights and long-term stability

Gepubliseer: September 2026

Selfstandigheidsgids

Praktiese idees en hulpmiddels om jou eie pad na groter selfstandigheid te vind. KragDag 2026.

Gepubliseer: Augustus 2026

South Africa Situation Report

'n Verslag deur Lex Libertas en die New York Young Republican Club

Gepubliseer: Mei 2026

Artikel 235 Kommentaar

Die kommentaar wat Lex Libertas aan die Speaker van die Nasionale Vergadering gestuur het

Gepubliseer: April 2026

Witkruisprojekplan

Hierdie is die volledige plan van die Witkruisprojek.

Gepubliseer: Maart 2026

The Many, Many Commissions of President Cyril Ramaphosa

Lex Libertas Report: South Africa suffers from “Commission Fatigue”, the solution is political decentralisation

Gepubliseer: Augustus 2025

Reclaiming Freedom

'n Verslag wat die situasie in Suid-Afrika, die VSA se belange rakende Suid-Afrika, regverdiging vir internasionale ingryping, die nastrewing van outonomie in Suid-Afrika, en strategiese belegging in selfbestuur verduidelik.

Gepubliseer: Julie 2025

Truh be Told

'n Verslag wat gevalle van plaasaanvalle en -moorde, bedreigings van eiendomsregte, en rasse-uitsluiting en -diskriminasie teen minderhede bevat.

Gepubliseer: Julie 2025