Foto: CC BY-SA 4.0, via Wikimedia Commons
Charlie Kirk
1993 - 2025
Skryf vir Charlie
Lex Libertas is besig om 'n bundel saam te stel van briewe waarin mense vir Charlie Kirk dankie sê vir die impak wat hy op hulle lewens gehad het. Hierdie bundel gaan tydens die New York Young Republican Club se gala-aand in Desember aan Charlie se naasbestaandes oorhandig word.
- -Jy kan jou brief in persoon gaan aflewer by Buffelsfontein Beesboerdery in Pretoria (Greenlyn Village Centre, Menlo Park).
- -Jy kan ook jou brief hieronder digitaal invul indien jy dit verkies.